Hey. Hoes dit? Sien jy ook in die industry. O&M - lekker! My eie shop. nog nie by die Ndaba n draai gemeek ni, ek dink ook inskrywing het al gesluit?? Tretchi my idol. Het uitstalling gesion by oudtshoor. Lenka was da en ek het n fight gehad met die organiseerder. Het etlike prints en die laastes vanaf Natasha, sy kleindogter. Het n lekker HIGH gehad toe ek met haar oor die foon praat oor haar oupa. Lekker graft. P